Oor Jou - Zaan Sonnekus

Zaan Sonnekus

专辑:《Oor Jou》

更新时间:2025-06-24 13:59:50

文件格式:flac


Oor Jou - Zaan Sonnekus 歌词

Ek dink dit is nog n lang pad

Todat die duiwel aan die slaap raak

Ons wag in spanning tot ons oud raak

Vlieg so hoog..

Hoe moet mens land?

Swart en wit klere in my toertas

As ons die bussie met weer met rook was

Verlore rigting, regte kompas

Net die dromme hou ons nou op tyd

Jy verf die lug oranje…

Verlede skeer weer ons harte

Met verlange

Ek is nie dieselfde nie

Vir jou

Oor jou

Ek ly aan dissosiasie

Vir jou

Oor jou

Ek dink dit is dalk n kort pad

Today die duiwel my weer uitkak

Net jou ontvangs kan my weer mak maak

En hierdie keer sal ek belowe om te bly

Jy verf die lug oranje

maar ek kleur in verlange

Ek is nie dieselfde nie

Vir jou

Oor jou

Ek ly aan dissosiasie

Vir jou

Oor jou

Ek verloor eerder alles

Net om myself te hou

Jy hoef nie net te drink om te vergeet nie

Tyd kan net soveel stik

Dit raak net eintlik draaglik

Ek sal nie langer wil voorhou nie

Ek is nie dieselfde nie

Vir jou

Oor jou

Ek ly aan dissosiasie

Vir jou

Oor jou

Ek is nie dieselfde nie

Vir jou

Oor jou

Ek ly aan dissosiasie

Vir jou

Oor jou

Vir jou

Ek is nie dieselfde nie

Maar ek het nie verander nie…